Tennis Oefenprogram

Tennis het weer hervat. Tennisafrigting, baanbesprekings en Oefenprogramme. Covit 19 Regulasies word vir almal se veiligheid streng toegepas by Zambesi Tennisklub! Augustus Covit 19 Afrigting Lisensies Zambesi Tennisklub. Bespreek ‘n sessie of doen navraag. Leefstyl Tennisakademie (Lifestyle C) in samewerking met Zambesi Tennisklub het ontwikkelingsprogramme vir Tennis in die omgewing.…

Continue reading

Beesstert / Oxtail

Bestandele 2 beessterte in litte gesnySny soveel moontlik van die vet af en was skoon 4 groot uie grof gekap2 medium groote wortels is ringe gesny10 klein artappeltjies – heel5 lorierblare10 swart peperkorrels10 heel naaltjies15 ml gedroogde gemengde kruie15 ml matige kerriepoeier (opsioneel)5 heel knoffelhuisies500 water60 ml beesaftrekselpoeier of 2…

Continue reading