Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Sosiale Tennis Pret vir Almal (16 Junie 2016)

June 16, 2016 @ 9:00 am - 4:00 pm

R50

Zambesi Tennisklub – Sosiale Tennis Pret vir Almal (16 Junie 2016 – Sluitingsdatum 10 Junie 2016)

Kom geniet ‘n heerlike dag se Tennis saam met vriende en familie.

Ons speel Sosiaal, Wedstryde en slaan ook net sommer vir die pret. Spotpryse en Pryse vir bes geklede persone.

Ons hou ‘n Bring en Braai laatmiddag van 16:00 af. Wynproe deur ons plaaslike wyn ghoeroe.

Ale ouderdomsgroepe en vlakke welkom. Formaat van dag en wedstryde sal vasgemaak word na gelang van inskrywings ontvang.

Kostes R50 per persoon wat inskryf vir aktiwiteite vir die dag.

Ons braai en wynproe van so 16:00 af.

Met hierdie inskrywing bevestig ons dat die organiseerders se reëlings en reëls vir die dag se aktiwiteite
aanvaar word.
Die organiseerders en klub sal nie aanspreeklik gehou word vir enige gebeurlikheid nie.

Vul een vorm per speler in vir tennis en een vorm per familie vir braai en wynproe.

R50 per inskrywing vir tennis en R50 per familie vir braai.

Sluitingsdatum 10 Junie 2016

tennis-logo-afr

Details

Date:
June 16, 2016
Time:
9:00 am - 4:00 pm
Cost:
R50

Organizer

Danie Strydom
Phone
0827792431

Venue

Zambesi Tennisklub