Tennis Toernooi Dinsdag 21 Maart 2023 te Zambesi Tennisklub
Tennis Toernooi, Juniors in die oggend van 8-12. Pryse en pret! Kom geniet die dag saam met ons! Bring kampstoele en eetgerei. Die Kiosk sal ook oop wees met verversings en eetgoed. Hotdogs. Kleintjies, 3-5 Speletjies en Pret, Minitennis vir 6-8 jariges (Punte) en Wedstryde vir al die ander spelers)…