Category: Afrikaans
Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die moderne leefstyl…
Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl. Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind. Hierdie gebalanseerde benadering is sentraal omdat die lewe meer is as ʼn doel wat bereik moet word…
Dit is baie maklik om vasgevang te word in ons stresvolle roetines sonder dat daar gesien kan word hoe mens die daaglikse eise van ons lewens kan trotseer. Die professionele bystand van Leefstyl C se konsultante is egter tot u beskikking om die bestaande situasie te ontleed en saam met jou ʼn oplossing te vind of net geringe aanpassings te doen.
Leefstyl C se betrokkenheid
Die werk wat Leefstyl C doen sal jou met vaardighede toerus wat jou sal help om op besigheid, sosiale, familie en geestelike vlak staande te bly. Hierdie vlakke is almal gekoppel aan mekaar.
Desnieteenstaande jou huidige situasie sal enigeen waarde vind hierin, siende dat leefstylafrigting alle fasette van jou huidige leefstyl in ag neem en daartoe sal lei dat jy opsies sal hê oor hoe om jou lewenskwaliteit te verbeter en om meer gefokus in jou daaglikse lewe te leef.
Verandering ten goede
Wanneer jy hierdie reis saam met ons begin sal jy blootgestel word aan fasette van ʼn leefstyl wat ons belangrik vind en wat baie keer afgeskeep word. Jy mag in een faset of in die meeste voldoende presteer maar as jy in een faset ʼn probleem het sal dit jou lewe dienooreenkomstig affekteer.
Dit beteken nie dat daar noodwendig groot veranderinge hoef plaas te vind nie. Dit is baie keer net een faset wat verander of net ʼn bietjie aangepas moet word.
Leefstyl Model
– Leefstylafrigting
Wat is leefstyl afrigting?
Praktiese wenke wat in ʼn oplossing vervat kan word na behoorlike analise en intervensie.
– Privaat Afrigting
Bekendstelling van ʼn gebalanseerde leefstyl;
Leefstyl afrigting kan in individuele of groep formaat
gedoen word. Individue, Vriende en Gades kan geakkommodeer word in sessies.
– Besigheidsektor Afrigting
Optimale funksionering in die werkplek;
In die besigheidsektor word leefstyl werk gedoen met Senior Bestuur, Bestuurders en Personeel. Deur dit te doen word optimale funksionaliteit verseker…
Addisionele inligting: Leefstyl C funksioneer vanuit Pretoria (Gauteng), Suid-Afrika. Ons kan enige kliënt(e) akkommodeer vir ‘n leefstylverwante sessie, by ‘n plek gerieflik vir albei partye. Kontak Danie Strydom vir professionele leefstylafrigting en liniëring.
Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar
Eschatology – Daniel’s 70th Week Timeline
Eschatology – Daniel’s 70th Week Timeline Afrikaans >>> We have to have discernment when talking about Eschatology withstanding the apostasy in the contemporary church that The Word of God warns would precede the return of Jesus. With the Conviction that contemporary events in The Middle East, Europe, and in the church…
Eskatologie – Daniel se 70ste Week Tydlyn
Eskatologie – Daniel se 70ste Week Tydlyn English >>> Ons moet onderskeiding hê wanneer ons oor Eskatologie praat aangesien ons in daardie tydperk is waaroor die Woord van die Here waarsku voor die Here se terugkeer wat gekenmerk word deur misleiding! Die huidige gebeure in die Midde-Ooste, Europa en die…
C S Lewis
C S Lewis YouTube Sermons >>> Kompak Christelik – Compact Christian Clive Staples Lewis (29 November 1898 – 22 November 1963) was a British writer and lay theologian. He held academic positions in English literature at both Oxford University (Magdalen College, 1925–1954) and Cambridge University (Magdalene College, 1954–1963). He is…
Oxbow Country Estate
Oxbow Country Estate is an oasis outside the city, offering idyllic wedding receptions, conferencing and mid-week breakaways. The estate is located 25 km from Bronkhorstspruit, Gauteng, on the banks of the Osspruit River, just 40 minutes from Pretoria, Witbank, and Benoni. Oxbow Country Estate is the perfect countryside venue for…
Will AI Make Men Like Gods? Oxford Professor John Lennox Responds
In this episode of Ideas Have Consequences, Larry sits down with Dr. John Lennox, mathematician, bioethicist, Christian apologist, and author of 2084 Artificial Intelligence and the Future of Humanity, to discuss artificial intelligence, transhumanism, and life after death. CHAPTER MARKERS 00:00 – Yuval Noah Harari: Divine Abilities? 00:45 – Dr.…
Wilson Tennis en Padel Toerusting
Wilson Tennis en Padel Toerusting teen kosprys. Pro Staff, Ultra, Blade, Clash, Kaos , Rush Pro ens. Night Session Rakette. Team 3/6 sakke en rugsakke. Padel Rakette, Balle, Tekkies ens. Padel Rakette AMA EMPIRE PADEL RACKET (BLACK/BLUE), BELA PRO V2 PADEL RKT 370g L2 (WR133711F2), ULTRA ELITE V2 PADEL RKT…
Tennis Equipment Toerusting – Wilson
Wilson Toerusting kan nou direk by Leefstyl Tennisakademie aangekoop word teen sakpas pryse. Ons verskaf hierdie Toerusting teen Kosprys en klop enige prys. Kontak Danie vir enige navrae rondom beskikbaarheid en advies. Ons lewer plaaslik asook landswyd af. Wilson Tekkies, Kaos Swift, Wilson Rush Pro Red with Black, Kaos NAVY/SCUBA…



















































