Category: Afrikaans
Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die moderne leefstyl…
Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl. Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind. Hierdie gebalanseerde benadering is sentraal omdat die lewe meer is as ʼn doel wat bereik moet word…
Dit is baie maklik om vasgevang te word in ons stresvolle roetines sonder dat daar gesien kan word hoe mens die daaglikse eise van ons lewens kan trotseer. Die professionele bystand van Leefstyl C se konsultante is egter tot u beskikking om die bestaande situasie te ontleed en saam met jou ʼn oplossing te vind of net geringe aanpassings te doen.
Leefstyl C se betrokkenheid
Die werk wat Leefstyl C doen sal jou met vaardighede toerus wat jou sal help om op besigheid, sosiale, familie en geestelike vlak staande te bly. Hierdie vlakke is almal gekoppel aan mekaar.
Desnieteenstaande jou huidige situasie sal enigeen waarde vind hierin, siende dat leefstylafrigting alle fasette van jou huidige leefstyl in ag neem en daartoe sal lei dat jy opsies sal hê oor hoe om jou lewenskwaliteit te verbeter en om meer gefokus in jou daaglikse lewe te leef.
Verandering ten goede
Wanneer jy hierdie reis saam met ons begin sal jy blootgestel word aan fasette van ʼn leefstyl wat ons belangrik vind en wat baie keer afgeskeep word. Jy mag in een faset of in die meeste voldoende presteer maar as jy in een faset ʼn probleem het sal dit jou lewe dienooreenkomstig affekteer.
Dit beteken nie dat daar noodwendig groot veranderinge hoef plaas te vind nie. Dit is baie keer net een faset wat verander of net ʼn bietjie aangepas moet word.
Leefstyl Model
– Leefstylafrigting
Wat is leefstyl afrigting?
Praktiese wenke wat in ʼn oplossing vervat kan word na behoorlike analise en intervensie.
– Privaat Afrigting
Bekendstelling van ʼn gebalanseerde leefstyl;
Leefstyl afrigting kan in individuele of groep formaat
gedoen word. Individue, Vriende en Gades kan geakkommodeer word in sessies.
– Besigheidsektor Afrigting
Optimale funksionering in die werkplek;
In die besigheidsektor word leefstyl werk gedoen met Senior Bestuur, Bestuurders en Personeel. Deur dit te doen word optimale funksionaliteit verseker…
Addisionele inligting: Leefstyl C funksioneer vanuit Pretoria (Gauteng), Suid-Afrika. Ons kan enige kliënt(e) akkommodeer vir ‘n leefstylverwante sessie, by ‘n plek gerieflik vir albei partye. Kontak Danie Strydom vir professionele leefstylafrigting en liniëring.
Teachings by Jacob Prasch
Moriel YouTube Channel >>> John Haller’s Prophecy Updates >>> Be Alert Moriel Ministries >>> Audio Video >>> Prophecy Updates and Catching Up with Jacob Prasch >>> Jacob Prasch Oil in Your Lamps “HARPAZO: The Intra-Seal Rapture of the Church” Pre-Trib Confusion Part 1-3 by Jacob Prasch Elijah and The Olivet Discourse – Online…
AW Tozer
AW Tozer YouTube Sermons >>> Aiden Wilson Tozer (April 21, 1897 – May 12, 1963) was an American Christian pastor, author, magazine editor, and spiritual mentor.[1] For his accomplishments, he received honorary doctorates from Wheaton and Houghton colleges. Kompak Christelik – Compact Christian A Deeper Life by AW Tozer The…
Pizza Box Roodeplaat
Tennis Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Tennis Coaching Services by Lifestyle C
Tennis Afrigtingsdienste gelewer deur Leefstyl C / Tennis Coaching Services by Lifestyle C Leefstyl Tennisakademie leer spelers verskeie leefstylvaardighede (Uit ‘n Christelike hoek) binne die tennis konteks aan. Dissipline, respek, samewerking, lojaliteit, harde werk en fokus. Ons streef daarna om liefde vir tennis as ‘n volhoubare leefstyl aktiwiteit te ontwikkel. Sessies…
Leefstylafrigting Sessies
Leefstylafrigting Sessies Maak gerus ‘n afspraak. Ons kliënte ontvang bystand van ons leefstylafrigters terwyl motivering verskaf word om doelwitte te bereik. Ons luister, gee eerlike en objektiewe terugvoer asook perspektief. Vertroulikheid is nie onderhandelbaar nie. Ons help kliënte om leefstyl evaluasie te doen, persoonlike doelwitte te bepaal, strategieë te ontwikkel en…
Life Coaching Ambiance
How about this for a Life Coaching Setting! This ambiance you can find in Kameeldrift, Pretoria, South Africa! Life Coaching in a relaxed setting! We help clients to evaluate their lifestyle and then develop strategies intended to achieve the necessary changes in their lifestyle. We provide a place for clients to be held…
Life Coaching Sessions
Life Coaching Sessions Make an appointment. Our clients receive assistance from our life coaches and we provide motivation to achieve goals set out. We really listen, give honest and objective feedback as well as perspective. Confidentiality is not negotiable. We help clients to evaluate their lifestyle and then develop strategies intended to achieve…
Judo Civils Concrete Specialists and other services
Judo Civils – Building, Construction & Renovation More than 21 years of experience, NHBRC registered, supervisor on site at all times, they work around your budget! Established in 1999, the business initially started in building, and construction of domestic houses. Registered with NHBRC, we undertook turn key projects, as well…
Leefstyl Tennisakademie – Zambesi Tennisklub Junior Tenniskampioenskappe 2023
Aandag alle Junior lede! Kampioenskappe Geskuif na 2de Kwartaal 2023!Gebruik asseblief hierdie skakel om in te skryf vir die 2023 Junior Klubkampioenskappe.Skryf asseblief so gou moontlik en voor die 24ste Maart 2023 in.Die aanlyn inskrywingsvorm is maklik gemaak om in te vul, maar as jy ‘n probleem ervaar, kontak asseblief…

