Category: Afrikaans
Leefstyl C het ‘n strategiese benadering tot die moderne leefstyl…
Daar moet ʼn fyn balans wees tussen werk en die ander fasette van ʼn mens se leefstyl. Die kuns lê daarin om hierdie balans sinvol te vind. Hierdie gebalanseerde benadering is sentraal omdat die lewe meer is as ʼn doel wat bereik moet word…
Dit is baie maklik om vasgevang te word in ons stresvolle roetines sonder dat daar gesien kan word hoe mens die daaglikse eise van ons lewens kan trotseer. Die professionele bystand van Leefstyl C se konsultante is egter tot u beskikking om die bestaande situasie te ontleed en saam met jou ʼn oplossing te vind of net geringe aanpassings te doen.
Leefstyl C se betrokkenheid
Die werk wat Leefstyl C doen sal jou met vaardighede toerus wat jou sal help om op besigheid, sosiale, familie en geestelike vlak staande te bly. Hierdie vlakke is almal gekoppel aan mekaar.
Desnieteenstaande jou huidige situasie sal enigeen waarde vind hierin, siende dat leefstylafrigting alle fasette van jou huidige leefstyl in ag neem en daartoe sal lei dat jy opsies sal hê oor hoe om jou lewenskwaliteit te verbeter en om meer gefokus in jou daaglikse lewe te leef.
Verandering ten goede
Wanneer jy hierdie reis saam met ons begin sal jy blootgestel word aan fasette van ʼn leefstyl wat ons belangrik vind en wat baie keer afgeskeep word. Jy mag in een faset of in die meeste voldoende presteer maar as jy in een faset ʼn probleem het sal dit jou lewe dienooreenkomstig affekteer.
Dit beteken nie dat daar noodwendig groot veranderinge hoef plaas te vind nie. Dit is baie keer net een faset wat verander of net ʼn bietjie aangepas moet word.
Leefstyl Model
– Leefstylafrigting
Wat is leefstyl afrigting?
Praktiese wenke wat in ʼn oplossing vervat kan word na behoorlike analise en intervensie.
– Privaat Afrigting
Bekendstelling van ʼn gebalanseerde leefstyl;
Leefstyl afrigting kan in individuele of groep formaat
gedoen word. Individue, Vriende en Gades kan geakkommodeer word in sessies.
– Besigheidsektor Afrigting
Optimale funksionering in die werkplek;
In die besigheidsektor word leefstyl werk gedoen met Senior Bestuur, Bestuurders en Personeel. Deur dit te doen word optimale funksionaliteit verseker…
Addisionele inligting: Leefstyl C funksioneer vanuit Pretoria (Gauteng), Suid-Afrika. Ons kan enige kliënt(e) akkommodeer vir ‘n leefstylverwante sessie, by ‘n plek gerieflik vir albei partye. Kontak Danie Strydom vir professionele leefstylafrigting en liniëring.
Louis Malherbe van Maksimum Man en Vrou
Bespreek nou Afrigting, Oefengroep en Gevorderde Oefengroep Sessies Vooraf
Bespreek nou Afrigting, Oefengroep en Gevorderde Oefengroep Sessies asook Video-Analise Vooraf. Ouderdom en Vlakspesifiek! Covid 19 Protokol in plek en word fyn bestuur! Pre-book your Squad and Advanced Squad Sessions as well as Video Analysis Now. Age and Level Specific. Formele Squad begin en ons kan die ligte nou gebruik.…
DL Moody
DL Moody YouTube Sermons >>> Dwight Lyman Moody (February 5, 1837 – December 22, 1899), also known as D. L. Moody, was an American evangelist and publisher connected with Keswickianism, who founded the Moody Church, Northfield School and Mount Hermon School in Massachusetts (now Northfield Mount Hermon School), Moody Bible…
Tennis / Leefstyl / Lifestyle / #Promo / #October / #Oktober
Tennis / Leefstyl / Lifestyle / #Promo / #Oktober / #October Alle Vlakke / All Levels Afrigting en Toerusting Promosie #promo Coaching and Equipment Promotion #promo #zambesietennisklub, #zambesietennisclub, #tenniszambesie Zambesie Tennisklub / Zambesie Tennis Club Beginner / Intermediêr / Gevorderd Beginner / Intermediate / Advanced #Tennis / #Leefstyl / #Keto…
JC Ryle
JC Ryle YouTube Sermons >>> Kompak Christelik – Compact Christian John Charles Ryle (10 May 1816 – 10 June 1900) was an English evangelical Anglican bishop. He was the first Anglican bishop of Liverpool. Eternity Counterfeit Christianity Only One Way: Christ Happiness! – Bishop J. C. Ryle Sermon J. C.…
The Saga of Elisha – Series – Live Zoom Bible Study with Jacob Prasch
Green Olive Cafe and Deli Venue
Green Olive Café and Deli Green Olive offers you an unforgettable experience in a tranquil relaxing environment: Cafe foods Specialty coffees Functions Small weddings Children’s playpark Garden picnics (Quote on request) Not your ordinary Nursery tea garden – Green Olive Café sets new standards for Country cuisine, with two full-time chefs…
Restaurants in South-Africa
Visit these restaurants for an unforgettable time… Gaan na Gesonde Leefstyl Bladsy / Go to Healthy Lifestyle Page These restaurants will enhance your experience of life and it will help you to add other dimensions in your lifestyle. There are various types of venues one can choose to visit, whether you…




















































